1,321
  • Kom tuis op Maroela Media (koeksister)

    22,789 views 2 years ago
    Boerewors en koeksister, melkkos en pannekoek, opsitkers, riempiesbank en safaripak... Daar is ʼn paar dinge wat net so eg Afrikaans is soos Koos van der Merwe-grappe en jou hart sommer dadelik ʼn punt laat trek as jy iewers oorsee bly. Nêrens voel jy tuis soos om jou ouma se kombuistafel op die plaas, agter in jou pa se Chev of saam met pêlle om ʼn braaivleisvuur nie... tot nou toe. Verlang jy? Nou kan jy – net daar waar jy is – nog steeds tuis voel: reg hier op Maroela Media. Kom kuier saam by http://maroelamedia.co.za – dis waar jy hoort.

    Regisseur: Elrich Yssel
    Akteur: Diaan Lawrenson
    Kamerawerk: Pierre Malan
    Video en redigering: Elrich Yssel Show less
    Read more
  • Uploads Play all

    This item has been hidden
  • Afrikaanse musiekvideos Play all

    This item has been hidden
  • Subscriptions

    This item has been hidden
  • Perdfris Play all

    Videos oor gesondheid vir Maroela Media se gesondheidsportaal Perdfris
    This item has been hidden
to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...