377
  • Janie Bay - Wag vir jou feat. Hunter Kennedy [Official Video]

    6,424 views 1 month ago
    Song available everywhere: https://warnermusicsa.lnk.t...

    Story by Janie Bay

    Directed by Willem van den Heever & Janie Bay

    Editing by Willem van den Heever http://www.willemfilms.com/

    Makeup by Caren Fourie: https://www.facebook.com/ca...

    'Die Wêreld Is Mal' T-Shirt sponsored by VANCOKE'S: https://www.vancokes.co.za/

    Apartment sponsored by Fanie & Annette Botha

    Lyrics:
    Doen waarvan ek hou
    Hou van wat ek doen
    Dink baie goed goed baie deur nie
    Ek worry nie

    Sal Altyd Wag Vir Jou

    Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie Wees lief vir die een saam met wie jy is
    Al die eensames, as jy eensaam is Wees lief vir die een saam net wie jy is

    Sal Altyd Wag Vir Jou

    Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie Wees lief vir die een saam met wie jy is
    Al die eensames, as jy eensaam is Wees lief vir die een saam net wie jy is

    Sal Altyd Wag Vir Jou

    Doen waarvan ek hou
    Hou van wat ek doen
    Dink baie goed goed baie deur nie
    Ek worry nie

    Jy weet jy't gesê jy sal altyd
    Ma' nou's dit nooit en ek mis jou in my af tyd as ek 'n 'Friends' episode in my bed kyk
    Moenie sê jy's jammer nie
    Ek is nie

    Sal Altyd Wag Vir Jou

    Als is nou so stil
    Met die wind in my oor
    En die reën teen my ruit en
    Als is nou so stil
    Oooooo

    Sal Altyd Wag Vir Jou Show less
    Read more
  • Uploads Play all

    This item has been hidden
to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...