4,115
  • Die Kontrak | Vanaf 19 September op VIA (DStv-kanaal 147)

    5,915 views 4 months ago
    Die groot oomblik is uiteindelik hier: VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se splinternuwe TV-reeks, Die Kontrak, waarin die volgende groot Afrikaanse kunstenaar gekroon sal word, begin dié maand op die Afrikaanse leefstylkanaal af.

    Die Kontrak begin amptelik op 19 September en die broer-en-suster-duo Bobby en Karlien van
    Jaarsveld is die aanbieders. Die reeks se agt aspirant-musieksterre wat ná ’n landwye aanlyn veldtog uit bykans 2 000 sangers gekies is, sal deur die mentors Elvis Blue, Tarryn Lamb, Monique Steyn en Dewald Wasserfall gebrei word vir die strawwe uitklopkonserte wat hulle week na week moet aandurf.

    ’n Kennerspaneel wat bestaan uit die sangers Theuns Jordaan en Corlea Botha asook Barry Pretorius, die regisseur van die Afrikaans is Groot-megakonserte, sal weekliks hul sê sê oor die deelnemers se optredes. Dit is egter Coleske Artists se grootbaas, Arnold Coleske, wat moet besluit of ’n deelnemer hul kontrak kwyt is of ’n tree nader aan die Afrikaans is Groot-verhoog is waar die wenner van Die Kontrak uiteindelik gekroon sal word.

    Die wenner sal op 23 November tydens Afrikaans is Groot 2018 by die Sun Arena in Pretoria aangekondig word en ’n kontrak ter waarde van R1 miljoen met Coleske Artists losslaan. Nuwe episodes van Die Kontrak sal elke Woensdag om 20:00 uitgesaai word met heruitsendings op Sondae om 18:00. Die JOOX-app, die Suid-Afrikaanse stroomdiens met die meeste Afrikaanse inhoud, is die amptelike stroomvennoot van Die Kontrak. Show less
    Read more
  • Popular uploads Play all

    This item has been hidden
  • #DieKontrak Play all

    • Die Kontrak | Herleef Demi Lee Moore se wenoomblik - Duration: 5 minutes, 24 seconds.

      • 1 month ago
      • 170,383 views
      Die Durbanviller Demi Lee Moore (28) is op 23 November 2018 gekroon as die eerste wenner van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se musiektalentkompetisie, Die Kontrak. Sy wen 'n platekontrak ...
    • Die Kontrak | Tarryn Lamb - Vier woorde - Duration: 2 minutes, 52 seconds.

      • 2 months ago
      • 3,139 views
      Tarryn Lamb sing haar treffer Vier woorde op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai met heruitsendings o...
    • Die Kontrak | Bobby, Corlea, Dewald, Karlien, Monique en Tarryn - The Greatest Show - Duration: 3 minutes, 33 seconds.

      • 2 months ago
      • 27,858 views
      Bobby van Jaarsveld, Corlea Botha, Dewald Wasserfall, Karlien van Jaarsveld, Monique Steyn en Tarryn Lamb sing The Greatest Show uit die trefferfliek The Greatest Showman op VIA (DStv-kanaal 147) s...
    • Die Kontrak | Dewald Wasserfall en Ivan Roux - Free Fallin' - Duration: 2 minutes, 21 seconds.

      • 2 months ago
      • 43,212 views
      Ivan Roux en sy mentor, Dewald Wasserfall, sing Tom Petty se treffer Free Fallin' op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-ka...
    • Die Kontrak | Monique Steyn en Demi Lee Moore - Diane - Duration: 2 minutes, 30 seconds.

      • 2 months ago
      • 396,256 views
      Demi Lee Moore en haar mentor, Monique Steyn, sing Cam se liedjie Diane op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) ...
    • Die Kontrak | Tarryn Lamb en Tatum Strydom - Beneath Your Beautiful - Duration: 2 minutes, 21 seconds.

      • 2 months ago
      • 8,750 views
      Tatum Strydom en haar mentor, Tarryn Lamb, sing Labrinth se treffer Beneath Your Beautiful op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA...
    • Die Kontrak | Dewald Wasserfall en Deidré Barnard - You Are The Reason - Duration: 2 minutes, 20 seconds.

      • 2 months ago
      • 6,072 views
      Deidré Barnard en haar mentor, Dewald Wasserfall, sing Calum Scott en Leona Lewis se treffer You Are the Reason op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woe...
    • Die Kontrak | Pierre Greeff met Tarryn Lamb en Monique Steyn - Ballade vir 'n enkeling - Duration: 3 minutes, 2 seconds.

      • 2 months ago
      • 3,664 views
      Pierre Greeff, Tarryn Lamb en Monique Steyn sing die bekende Afrikaanse liedjie Ballade vir 'n enkeling op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om...
    • Die Kontrak | Refentse - Vuil Vanderbijl - Duration: 2 minutes, 58 seconds.

      • 2 months ago
      • 977 views
      Refentse sing sy trefferliedjie Vuil Vanderbijl op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai met heruitsend...
    • Die Kontrak | Juanita du Plessis - Dankie vir jou liefde - Duration: 2 minutes, 45 seconds.

      • 2 months ago
      • 7,971 views
      Juanita du Plessis sing haar 2018-enkelsnit, Dankie vir jou liefde, op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitg...
    • Die Kontrak | Emo Adams - Jantjie - Duration: 3 minutes, 56 seconds.

      • 2 months ago
      • 1,323 views
      Emo Adams sing Anton Goosen se bekende liedjie Jantjie op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai met her...
    • Die Kontrak | Riana Nel - Timbuktu - Duration: 3 minutes, 17 seconds.

      • 3 months ago
      • 2,669 views
      Riana Nel sing haar radiotreffer Timbuktu op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.

      Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai met heruitsendings o...
    This item has been hidden
  • Uploads Play all

    This item has been hidden
to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...