Perskamer

  • Persbiblioteek-ikoon

    Veldtogte

    Kyk na veldtogte wat die YouTube-gemeenskap beklemtoon.

  • Persbiblioteek-ikoon

    B-rol

    Video's oor YouTube vir die pers.

Statistiek

  • YouTube het meer as 'n miljard gebruikers – amper 'n derde van alle mense op die internet – en mense kyk elke dag honderde miljoene ure se video op YouTube en genereer miljarde kyke.

  • YouTube op alleenlik mobiele toestelle (tablette uitgesluit) bereik meer mense van die ouderdomme 18-34 en 18-49 in die VSA as enige TV-netwerk – uitsaai- of kabeltelevisie – en verskaf 'n ander kykervaring as TV – inhoud wat hulle kan kyk, deel en vorm.

  • YouTube is in 88 lande gelokaliseer en kan in 76 verskillende tale verkry word, wat 95% van die wêreld se internetbevolking dek.

  • Kom meer te wete

Mediakontakte

Persnavrae vir YouTube kan herlei word na press@youtube.com.