Loading...

eNuus| Vrou van Springs bou tweede grootste legkaart ter wêreld

224 views

Loading...

Loading...

Transcript

The interactive transcript could not be loaded.

Loading...

Loading...

Rating is available when the video has been rented.
This feature is not available right now. Please try again later.
Published on Mar 12, 2013

'n 60-jarige vrou van Springs is een van slegs 'n handvol mense wat 'n legkaart van 24 000 stukke kon voltooi.
Hester Kenchinton het dié bielie, die tweede grootste kommersiële legkaart ter wêreld, al in 2011 klaar gebou maar moes dit in aparte dele onder haar bed bêre.
Nou het sy eindelik iemand gekry om dit vir haar te raam.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

Loading...

Advertisement
When autoplay is enabled, a suggested video will automatically play next.

Up next


to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...