Loading...

Somer Son - Amptelike Lokfilm

78,736 views

Loading...

Loading...

Rating is available when the video has been rented.
This feature is not available right now. Please try again later.
Published on Mar 26, 2015

Pieter en Sonja Jooste is ‘n alledaagse dertig jarige paartjie.

Na vyf jaar van getroude lewe, begin die twee hulle verhouding bevraagteken. Al is hulle lief vir mekaar, is hulle verhouding naby aan ‘n vervelige einde.
Die feit dat hulle sukkel om swanger te raak is vir Sonja ‘n teken. Die feit dat Pieter agter Sonja se rug ‘n vasektomie gehad het is ‘n swaar geheim.
‘n Vakansie in paradys is net die ding vir hulle verhouding om weer vlam te vat, maar ‘n motorongeluk op-pad stuur hulle op ‘n onverwagse avontuur.

Somer Son open landswyd die 8ste Mei.

  • Category

  • Song

    • Somerson
  • Artist

    • Appel
  • Licensed to YouTube by

    • UMG (on behalf of Universal Music), and 1 Music Rights Societies

Loading...

When autoplay is enabled, a suggested video will automatically play next.

Up next


to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...