Loading...

Soldate kyk sokker eerder as stropers soek

53,309 views

Loading...

Loading...

Transcript

The interactive transcript could not be loaded.

Loading...

Rating is available when the video has been rented.
This feature is not available right now. Please try again later.
Published on Jan 10, 2015

’n“Baie lelike voorval” in die Krugerwildtuin tussen ’n soldaat en ’n senior veldwagter het daartoe gelei dat SANParke ’n strafregtelike klag van intimidasie en rassisme teen die soldaat ingedien het.
Die konfrontasie het gekom nadat die soldaat en van sy makkers, wat veronderstel was om ’n gebied te bewaak waar meer as 100 renosters verlede jaar gestroop is, eerder gaan sokker kyk het op televisie. Dit was die groot Soweto-¬derby tussen Orlando Pirates en Kaizer Chiefs.

Comments are disabled for this video.
When autoplay is enabled, a suggested video will automatically play next.

Up next


to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...