Loading...

DuPreez Strauss - Binary [ZombieVampire Bootleg] ft. Stanimir Stoykov

46 views

Loading...

Loading...

Loading...

Rating is available when the video has been rented.
This feature is not available right now. Please try again later.
Published on Oct 11, 2015

Music Video by DuPreez Strauss performing Binary, featuring Stanimir Stoykov [ZombieVampire Bootleg].

© 2014 DuPreez Strauss

Lyrics:

Niks op aarde is net meer swart of wit nie.
Niks wat gebeur beteken net meer dat of dit nie.
Niks wat jy sê is net meer goed of sleg nie.
Niks op die TV is net meer reg of weg nie.

Die hemel vir my pa is marmertrappe en gesange;
Die hemel vir my is ‘n nightclub, drugs en drange.
Hoe kan ek steeds seker wees wat’s my mission?
Als is deesdae net flippen flux en transmission.

Chorus:

But you and me:
Binary.
Nothing more.
Simple is free.

Niks in die stad is net meer dag of nag nie,
Niks in die movies is net meer huil of lag nie.
Niks van my vriende is net meer straight of gay nie,
Niemand in Afrika is net meer gevangenes of vry nie.

Hoe kan ek seker wees wat ek like en wat ek haat?
Almal try net ‘n lewe maak van vroeg tot laat.
Als gelykop verdeel is $5 per persoon,
En ek sit met 3000 useless nommers op my foon.

Chorus:

But you and me:
Binary.
Nothing more.
Simple is free.

http://facebook.com/DuPreezStraussArtist
DuPreez Strauss worldwide bookings: DuPreezStrauss@gmail.com

No ownership is claimed over the footage and pictures used.

http://vevo.ly/MCFl91

Loading...

When autoplay is enabled, a suggested video will automatically play next.

Up next

to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...