Loading...

SY KLINK SOOS LENTE - TRAILER (LOKPRENT)

Loading...

Loading...

Transcript

The interactive transcript could not be loaded.

Loading...

Rating is available when the video has been rented.
This feature is not available right now. Please try again later.
Published on Jun 30, 2016

Die bekroonde THE FILM FACTORY en opspraakwekkende BOUWER BOSCH FILMS bied aan ‘n storie oor onverwagse vriendskappe, om jou passies te herontdek, en om uit te vind wat dit beteken om goed genoeg te wees.

“Sy Klink Soos Lente is ‘n opwindende vertrek en vernuwing van die Afrikaanse Romantiese Komedie genre. Corne van Rooyen se sensitiewe regie en Stiaan Smith se vars teks skep ‘n wonderlike palet vir die beeldskone Amalia Uys en Smith se aangrypende karaktervertolkings.”

Sy Klink Soos Lente is in teaters landswyd op 30 September 2016.

Comments are turned off
Advertisement
When autoplay is enabled, a suggested video will automatically play next.

Up next


to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...