Loading...

Rudi Hartzer - By Jesus se voete.mov

52,319 views

Loading...

Loading...

Loading...

Rating is available when the video has been rented.
This feature is not available right now. Please try again later.
Published on Sep 3, 2010

Rudi is gediagnoseer met 'n BH4 afwyking. Dit is 'n metaboliese afwyking wat nie die protiene in sy ligaam afbreek nie wat dan omsit in gifstowe wat sy hele ligaam vergiftig.

Ek het vir Rudi 'n slide show gebou op Juanita du Plessis se "By Jesus se voete", want dit is vir my net so 'n wonderlike liedjie wat alles beskryf wat ek voel.

Ek wens ek kon die pyn vir jou dra
Ek wens ek kon jou seerkry wegvat
Ek wens ek kon al jou vrae antwoord
Ek wens ek kon die wêreld vir jou gee

Maar ek is net 'n mens
En ek is magteloos
Hier op my knieë
Is my gebed

Koor:

Ek lê jou by Jesus se voete neer
Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
Hy bring lewe en vrede in jou hart
Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie
Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie
Ek lê jou, ek lê jou
By Jesus se voete neer

Dit breek my hart om jou so te sien
Ek weet dat jy dit nooit verdien
Maar vir elke traan wat jy huil, huil ek myne
En dan bring ek jou net weer tot voor die troon

So as jy alleen en bang in die donker lê en wag
Onthou my woorde
Want dis Sy belofte

Koor

Loading...

When autoplay is enabled, a suggested video will automatically play next.

Up next


to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...