Loading...

Die hoogste roeping vir die gemeente - Gebed

2,220 views

Loading...

Loading...

Rating is available when the video has been rented.
This feature is not available right now. Please try again later.
Published on May 13, 2012

Die hoogste roeping vir die gemeente - Gebed
1 Timótheüs 2:1-8
Dr. Hennie Prinsloo
http://www.hosea46.org

Hoe ernstig is jy oor gebedstyd? Bid jy nog? In die vroeë kerk was dit 'n top prioriteit!

"En Hy het geleer en vir hulle gesê: Is daar nie geskrywe: My huis moet 'n huis van gebed genoem word vir al die nasies nie? Maar julle het dit 'n rowerspelonk gemaak." - Markus 11:17

Is dit nie tragies dat ons vandag die Biduurbyeenkomste afskeep of allerhande verskonings maak om dit nie by te woon nie? Kyk asseblief na die besondere diens en jy sal besef wat jy mis...

In die diens verwys Dr. Prinsloo na die drie gebedsaksies van die Suid-Koreaanse Kerk:
- Vroeë oggend gebedsbyeenkomste
- Vrydag deurnag gebedsbyeenkomste
- Die Berg van Gebed

Comments are disabled for this video.
When autoplay is enabled, a suggested video will automatically play next.

Up next


to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...