Loading...

Op jou pad kom 'n dag

2,783 views

Loading...

Loading...

Loading...

Rating is available when the video has been rented.
This feature is not available right now. Please try again later.
Published on Oct 1, 2011

Tussen my pa se bandjies het ek hierdie opname gekry. Dit is in 1960 gemaak. Pa was toe 36 jaar oud en Ma 24 jaar oud. Lieflike ou lied wat jou laat dink oor wat werklik belangrik is in die lewe.

Op jou pad kom 'n dag,
As jy God bly verag,
Dat sy Gees jou vir goed sal verlaat.
Jy ontvang en geniet wat die wereld jou bied.
Maar bereken wat dit hierna sal baat

Weet jy wat dit sal kos
as God jou nie verlos.
Al het jy eer en rykdom behaal.
Jy het nou al miskienreeds te ver weg gedwaal
O bereken, wat dit hierna sal baat.

  • Category

  • License

    • Standard YouTube License

Loading...

When autoplay is enabled, a suggested video will automatically play next.

Up next


to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...