6
I'm a child of Jesus! Located in South Africa. I'm a musician, songwriter, poet and short story writer. I usually write in Afrikaans, but...
I'm a child of Jesus! Located in South Africa. I'm a musician, songwriter, poet and short story writer. I usually write in Afrikaans, but also sometimes in English. I published my 1st poetry novel last year, called "My Kop Se Kreatiwiteit" (My head's creativity in English!;) . I listed the book on Kobo recently in Epub format, so yo welcome to check it out here: 

ttp://www.kobobooks.com/ebook/My-Kop-Se-Kreatiwiteit/book-QyjLraGl20yMKUxNXz8vkQ/page1.html

Also be sure to check out the video on my book here:

www.youtube.com/watch?v=kw7XnsBcyGk

I will soon launch my own video on my book - just waiting for better light here in my room:)
  • Richie Sambora - One Last Goodbye - Duration: 4 minutes, 41 seconds.

    • 9 years ago
    • 255,594 views
    Here it is my first video I've been promising,I hope it was worth the wait
    I love this song and it's set to some great pics of the king os swing
    Please Rate & Comment
    Special Thanks to Crystal (...
  • Ek Bewe (Nel se weergawe) - Duration: 3 minutes, 49 seconds.

    • 5 months ago
    • 73 views
    Lekker mal weergawe van die "Ek bewe" liedjie!☺ Het hom biejtie gedokter met my eie lirieke en wysie.☺ Lekker lag vir hom!☺
  • Dawid Nel - Is Dit Sonde - Duration: 2 minutes, 1 second.

    • 5 months ago
    • 13 views
    Lekker mal song!☺ 'n Goeie vriend van my het eendag in die kar begin sing en elke keer geègo met: "Dis 'n sonde, dis 'n sonde". Dit het my toe geweldig geïnspereer en ek moes net die ding van hom...
  • Dawid Nel - Boomrook Het Sy Nadele - Duration: 2 minutes, 52 seconds.

    • 6 months ago
    • 16 views
    Lekker-lag, lekker-mal song wat ek nie weet war dit vandaan kom nie...☺ Het hom eers met Sonar opgeneem so paar jaar gelede, maar het toe hom daaruit in FL Studio gesit en die vocals met FL Studio...
  • dkbk - Dronk En Innie Tronk - Duration: 2 minutes, 58 seconds.

    • 6 months ago
    • 25 views
    Ek en ou Aidan het weer bietjie gekuier en toe dié song saam opgeneem. Ek het hom geskryf, maar Aidan het skitterende insette gelewer deur bv. by die koor, my voorsang te herhaal met twe ekstra st...
  • Dawid se Teologiese webblad - Duration: 3 minutes, 35 seconds.

    • 7 months ago
    • 17 views
    Hierdie is so kort video oor die jongste verwikkeling; ek het onlangs my eie Teologiese webblad gestig. Die idee is om die kennis wat ek sover opgedoen het en in die toekoms sal opdoen, nie vir m...
  • KariJobeVEVO - Channel

    • 76 videos
    New album, The Garden, available now.
    • CHANNEL
    493,370
  • Edward de Bono on creative thinking - Duration: 4 minutes, 19 seconds.

    • 10 years ago
    • 293,424 views
    Edward de Bono, renowned expert on creative thinking, talks about creativity and about thinking outside the box. Be sure to check out more from Doctor de Bono and solve his three creative challenge...
  • Ou Spies Se Stories - Duration: 5 minutes, 7 seconds.

    • 9 months ago
    • 14 views
    My 1ste amptelike YouTube video met die skitterende gratis webcam sagteware, wat die video's beter as ooit laat lyk! Ou Spies... Nou-ja, mens kan nie woorde kry om sy karakter te beskryf nie; lu...
  • Review, Boss VE5 - Duration: 8 minutes, 12 seconds.

    • 4 years ago
    • 138,039 views
    Sign up for our newsletter! Get free guitar lessons every week! http://morethanguitar.com/newsletter/
    For reviews, lessons and more, go to http://MoreThanGuitar.com

    This is a candid unsponsored re...
  • Dawid Nel - Lied Vir 'n Kameel - Duration: 4 minutes, 18 seconds.

    • 11 months ago
    • 74 views
    En so maak ek toe uiteindelik die song... Dis erg deur ou Zirk geïnspereer en dus, uit die aard van die saak, is dit 'n ou wat wens hy was 'n lui kameel...:) Ek bieg in die lig daarvan dat al die...
  • Huldeblyk aan mnr. Gert Freemann - Dawid Nel - Duration: 9 minutes, 44 seconds.

    • 1 year ago
    • 31 views
    Hierdie is 'n MOET SIEN vir enige onnie, hetsy dit 'n gevestigde een is, of iemand wat onderwys studeer. Wyle mnr. Gert Freemann was ongetwyfeld die mees unieke onnie wat ek in my hele skool loop...
  • Dawid Nel - Mens kan Nie So Sukkelie! - Duration: 2 minutes, 4 seconds.

    • 1 year ago
    • 29 views
    O my aarde... Ne kyk, daar mag oorenkomste tussen my en dié lawwe vent wes, MAAR sé desperaat is ek nou nie...:) Dis my eerste song waar ek weer na baie jare die Yamaha DD65 se ingeboude klanke i...
  • Ou Boggel En Ou Hakkel - Duration: 3 minutes, 9 seconds.

    • 1 year ago
    • 52 views
    Toe ek die eerstekeer dié grappie gehor het, is daar mer vir my laggery gelag as die grap self... Dis een van die lekkerste stories wat ek nog gehoor en vertel het!:) My eerste video met VideoPad...
  • Dawid Nel - Daan, Faan, Jakkals en Wolf - Duration: 2 minutes, 28 seconds.

    • 1 year ago
    • 46 views
    Lekker mal storie; so in 2008 uitgedink en neergeskryf... Waar ek daaraan kom wet ek nie, maar ek lag elkekeer kliphard vir die einde... Hoop julle geniet hom!:)
  • Dawid Nel - Oom Sampie Die Snorkeraar! - Duration: 2 minutes, 3 seconds.

    • 1 year ago
    • 48 views
    Lekker-lag song oor 'n OU en GROOT probleem in die huwelik, maar waarsonder 'n weduwee gewoonlik baie sukkel om aan te pas - SNORK!!:) My Oom het mos een aand, seker so 2005, behoorlik gesnork en ...
  • Yamaha DD65 Demo - Duration: 4 minutes, 30 seconds.

    • 1 year ago
    • 42 views
    Sommer so kort demo van 4 verskillende kits op die Yamaha DD65. Met NCH VideoPad deur my Focusrite Scarlett Solo opgeneem. Ek sal probeer om in die toekoms 'n video met beld te maak (as ek genoeg...
  • Dawid Nel - Swaeltjie Is 'n Swerwer - Duration: 3 minutes, 34 seconds.

    • 1 year ago
    • 42 views
    :) Ek kan met eerlikheid sê: Gelukkig voel ek nie nou so nie en het ek laasjaar laas 'n swaeltjie gehad...:) Dis juis daardie een wat die deur oopgemaak het vir hierdie "meer diep" song. Maar oo...
  • dkbk - Kapater Drom En Bass Solo Nr 1 - Duration: 76 seconds.

    • 1 year ago
    • 11 views
    Ek en my tjommie, Aidan, se 1ste drom en bass solo in ongeveer 8 jaar... Ek doop hom nr. 1, aangesien hy die 1ste 1 is wat ons in 'n DAW gedoen het. Ek het op die Yamaha DD65 deur MIDi in FL Stud...
  • Dawid Nel - Ou Wessel vd Watt (FL Studio) - Duration: 106 seconds.

    • 1 year ago
    • 12 views
    Nou hoekom sit ek dan nou weer hierdie song op?? Wel, die wat hom voorheen gehoor het, sal nie glo dis dieselfde song nie...:) Hy klink nou sommer baie beter! En dis GLAD NIE 'n regte guitar nie...
  • Dawid Nel - Mag Dit Reèn Waar Jou Bokke Wei! - Duration: 2 minutes, 10 seconds.

    • 1 year ago
    • 48 views
    'n Lekker nuwe jaar song vir elken wat Afrikaanse musiek waardeer...:) My Oom se neef was 'n groot insperasie vir die een deur sy groet: "Groete van huis tot huis! Mag dit reèn waar jou bokke we...
  • Zirk Bergh - Swaeltjie - Duration: 3 minutes, 41 seconds.

    • 1 year ago
    • 1,210 views
    Vandag 2 jaar gelede, het een van die hartseerste dinge ooit in die Afrikaanse musiekbedryf gebeur... Hierdie is die laaste volledige song wat Zirk ons gegee het. Seker een van die mooiste hartse...
  • Dawid Nel - My Kaal Woestyn - Duration: 2 minutes, 21 seconds.

    • 1 year ago
    • 47 views
    Darem is my lot nie soos die arme fiktiewe karakter s'n nie...:) Dis darem lekker om 'n karakter te skep wat meer mane en sonne as jyself gesien het...:) Worsie Visser was 'n groot insperasie vir...
  • Dawid Nel - Gee Ismael Op! - Duration: 22 minutes.

    • 1 year ago
    • 28 views
    Ons almal gaan op sekere tye van ons lewens deur verhoudings wat seermaak, mense wat ons sleg behandel... Maar daar is hoop: God het vir elkeen van ons, net soos vir Abraham, 'n Isak in die plek ...
  • Voetsek, Shedding! "Video" - Duration: 4 minutes, 38 seconds.

    • 2 years ago
    • 40 views
    Nouja, hier is hy! Die Rock song oor die kwessie wat ons almal raak... Daar is geen beeld by nie, want daar is geen krag nie... Geniet hom! Met FL Studio opgeneem en die Virtual Fender Guitar (...
  • Dawid Nel - God Se Woord Is Die Waarheid! - Duration: 19 minutes.

    • 2 years ago
    • 24 views
    Daar word baie vrae rondom die Bybel en die outeruskap daarvan gevra. Die antwoord is egter duidelik: "U Word is die waarheid" (Joh. 17-17). Die Grieks gaan dieper en voeg by:, "Heilig hulle in ...
  • 'n Aeroplane Is Nie 'n DIng Virrie Manie (Acoustic) - Duration: 4 minutes, 27 seconds.

    • 2 years ago
    • 9 views
    Nog 'n song wat op my nuwe CD is, se acoustic weergawe... Dis egter al 'n ou meneeer, seker so in 2006 uitgedink Dis een van daardie soort songs, waarvan die insperasie gekom het van goed wat my ...
  • Oom Coena Se Buffel (Acoustic) - Duration: 6 minutes, 25 seconds.

    • 2 years ago
    • 31 views
    Hierdie is my acoustic weergawe van die titelsnit van my nuutste album. Het die wonderlikste guitar plug-in ontdek, wat my toelaat om op my keyboard sos 'n pro guitar te speel. Net my ou streke u...
  • Kersboodskap 2014 - Duration: 68 seconds.

    • 2 years ago
    • 6 views
  • Christmas message 2014 - Duration: 107 seconds.

    • 2 years ago
    • 4 views
  • Sê my... - Duration: 4 minutes, 7 seconds.

    • 2 years ago
    • 98 views
    My song oor 'n arme ou, wat net nie regkom met die meisies nie... Ou Aidan het backing vocals help doen; dis sy foto wat daar verskyn, met die bass in sy hande, hoewel hy nie op die spesifieke son...
  • Dawid's Bass Lesson 1 - Duration: 18 minutes.

    • 2 years ago
    • 13 views
    My very 1st bass lesson... I will put a few more on, but that would be only on how to play some cool beats. This 1st lesson features all the basic techniques I know that helped me to play bass qu...
  • Dawid Nel - Drum Solo (Brushes) 1 - Duration: 3 minutes, 33 seconds.

    • 2 years ago
    • 14 views
    My old 1st Drum Solo with Brushes reloaded. I did a bit editing. Hope you'll enjoy it!:)
  • Dawid Nel Jesus Het Ons Liefgehad Voor Homself - Duration: 13 minutes.

    • 3 years ago
    • 11 views
    In hierdie 1ste preek van my in Afrikaans, gesels ek met julle oor 2 van Jesus se talle voorbelde, nl: wees eers lief vir ander, dan vir jouself en help eer ander, voor jy jouself help. Hoop julle ...
  • Dawid Nel - Jesus Loved Us Before He Loved Himself - Duration: 12 minutes.

    • 3 years ago
    • 16 views
    In this teaching I focused on 2 of the many examples our precious Lord Jesus gave us through Scripture: help others, then yourself, love others, then yourself, to glorify His Holy Name! Hope you'l...
  • Dawid's Drum Solo (Sticks) - Duration: 5 minutes, 49 seconds.

    • 3 years ago
    • 23 views
    This is now my drum solo using sticks... Also just sat behind the drums and start playing for fun... Hope you like... I once again used my Samson Co1U for a mic and my Ativ Book 2 for a webcam.
  • Benny Hinn - Embracing The Cross (2/5) - Duration: 10 minutes.

    • 7 years ago
    • 9,953 views
    Teaching from the School of Ministry, Aliso Viejo, California 2009
    http://www.bennyhinn.org
  • Drum Lessons Part 3 - Duration: 13 minutes.

    • 3 years ago
    • 16 views
    In this lesson I teach you exactly the same beats I did in the 4-beat lessons, but just now in 8-beat format. PLUS a little snare variation and a brand new fill!
  • Drum lessons Part 2 - Duration: 11 minutes.

    • 3 years ago
    • 12 views
    In this lesson, I show you a little more advanced 4-beat variations, explain the rim shot and teach you a new fill.
  • Drum lessons Part 1 - Duration: 11 minutes.

    • 3 years ago
    • 29 views
    Drum lessons for the absolute beginner, video 1.
  • SHUT UP YOUR FACE - Duration: 3 minutes, 13 seconds.

    • 8 years ago
    • 610,695 views
    This is my all time favorite.
  • Hebrew Alphabet Part 1 - Duration: 8 minutes, 25 seconds.

    • 7 years ago
    • 224,966 views
    Ten letters in less than ten minutes! See the first ten letters of the Hebrew alphabet, learn how they are pronounced in synagogues in the northeastern U.S., and see an example of the letter in a ...
  • Reciting The Lord's Prayer at 2 years old - Duration: 48 seconds.

    • 8 years ago
    • 66,516 views
    Zoei recites The Lord's Prayer at 2 years old
to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...