Upload
4,034

HumblePieEnt

  • Hartsbegeertes Film Voorskou / Trailer

    10,243 views 2 years ago
    HARTSBEGEERTES is a nuwe Suid Afrikaanse film wat vertolk word in Afrikaans. Dit handel oor allerdaagse gebeure en omstandighede met die oog op twee families en hul worstelstryd met die lewe en die doel van dinge. Deur die twee hoof karakters, Pieter (Renier Weideman) en James (Jacques Gombault) se lewens, word die realiteit van omstandigede op `n menslike wyse uitgebeeld. Hulle vind hoop, liefde en die groter doel van alles, te midde van die donkerste oomblikke. Hartsbegeertes sal jou inspireer om voluit te lewe en jou doel op aarde te vind!
    HARTSBEGEERTES is a new Afrikaans, South African film which deals with every day circumstances with the focus on two families and their struggles with life and its greater purpose. Through the lives of the two main characters, Pieter (Renier Weideman) and James (Jacques Gombault), the reality of life's circumstances are being sketched. In their darkest hour they discover hope, love and a greater purpose in life. HARTSBEGEERTES will inspire you to live life to the fullest and to find your purpose on earth.
    www.hartsbegeertes.co.za Show less
    Read more
  • Uploads Play all

    This item has been hidden
to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...