946
  • Anrich Herbst gesels oor Anna Emm se Vakansiestories-reeks

    1,108 views 5 years ago
    In Desember 2014 word Anna Emm se spannende vervolgverhaal vir kinders, "DIE GEHEIME KAMER", in 28 hoofstukke uitgestuur! Die kinders kan elke dag van die vakansie lekker saamluister na die avonture van Tiebault en Retha, 'n boetie en sussie wat alleen by hulle Oupa Morris op Buffelsbaai gaan vakansie hou. Wanneer hulle geheime kamertjie in die ou strandhuis ontdek, beland hulle in 'n baie groot avontuur... "DIE GEHEIME KAMER" word voorgelees deur Anrich Herbst, en is geskik vir kinders 5-12 jaar.

    Besoek www.vakansiestories.co.za vir meer inligting, of kontak 021 930 0908. Show less
    Read more
  • Uploads Play all

    This item has been hidden
to add this to Watch Later

Add to

Loading playlists...