Alert icon
We're changing our privacy policy. This stuff matters.  Learn more  Dismiss

ek verlang na jou. Sonja

Loading...

Sign in or sign up now!
Alert icon
Upgrade to the latest Flash Player for improved playback performance. Upgrade now or more info.
8,915
Loading...
Alert icon
Sign in or sign up now!
Alert icon

Uploaded by on Dec 12, 2008

afrikaanse musiek

Category:

Music

Tags:

License:

Standard YouTube License

  • likes, 0 dislikes

Link to this comment:

Share to:

Uploader Comments (cvdwalt2000)

  • Ga eens degelijk Nederlands leren een verhuis terug naar de Nederlanden.

  • @chigeh jy verstaan my, so ek het geen rede om "degelijk Nederlands" teleer nie .

    dankie vir die kyk.

  • Hi, can anyone recommend me any vlog in Afrikaans? I need to hear people speaking Afrikaans asmuch as possible. Baie dankie!

  • @translipcorsia hi thanks for watching / dankie vir die kyk. volg beteken "follow" / "volg" is follow.

    you can find me on facebook "chris vanderwalt"

  • @cvdwalt2000 "vlog" beteken "video log". Dis amper soos 'n blog behalwe dis met videos :)

  • @jonathancarter1982 dankie vir die inligting, wonder al lank wat dit beteken....lol

Top Comments

  • Hier sit ek en huil en wonder hoekom? Is dit al wat ons oor het van SA? Fotos in ons albums, fotos op ons rekenaars - kyk almal, kyk net hoe pragtig is daai land - en dan met droewe bewende lippe, vertel ons van die smart wat ons land oorkom het. Hier sit ons in vreemde lande, mense wat ons aanvaar vir wie en wat ons is. Tot mense hier in Engelnad praat van wat 'n verwoesting SA nou is. Mag Siener se woorde waar word. Hy was getrou aan God en is 'n talent gegee om ons te beskerm.Dankie baie!

  • moenie hartseer wees nie, jy is deel van die taaiste volk onder die son, vir 350 jaar het almal ons probeer vermoor en verkrag en ons bly n super ras, in rugby, golf, films, wapentuig, medies en meer.

    wees trots en doen die regte ding, ons in GOD se kinders

Video Responses

see all

All Comments (26)

Sign In or Sign Up now to post a comment!
  • @tantjies Hoezo? Verklaar?

  • Ek wonder..... sou dit anders wees as ons gebly het

  • Die liedjie is deur Sonja op die grens in 1981 aan al die troepies gesing ...dit was werklik spesial ....thanks Sonja waar jy ook mag wees .......

  • Ek sit sommer nou en dink aan my kinderdae....ai dis darem n mooi liedjie! Luister so min na Afrikaanse musiek hier in n 'vreemde' land (al 14 jaar hier) maar SA is nog steeds my 'homeland'. Geseende Kersfees vir almal.

Loading...
Alert icon
0 / 00Unsaved Playlist Return to active list
    1. Your queue is empty. Add videos to your queue using this button:
      or sign in to load a different list.
    Loading...Loading...Saving...
    • Clear all videos from this list
    • Learn more