Jy soen my nie meer nie
Top Comments
All Comments (127)
-
awesome singing n song thank you for posting
-
Afrikaans!!!!!!!!!!!!
-
fok nederland, wat soek julle daar
-
Beter dat allo's (vooral mocro's) de muziek overnemen zoals ze succesvol in NL hebben gedaan: Top 6 NL:
Yes-R - Uit Elkaar 11944979 views
Yes-R & Soesi B - Hey Schatje 10263501 views
Nick en Simon - Rosanne 9186016 views
Gio - Ik Denk Aan Jou 8789500 views
Darryl ft Ali B, Soumia & Rio – Eeyeeyo 8299980 views
Yes-R ft Sjaak - Dubbel O 7079313 views
-
ons talen moet weer saam koom Nederlands en Afrikaans.. teen die massa verengelsing! maak weer 1 taal van Nederlands en Afrikaans..
-
ons talen moet weer saam koom Nederlands en Afrikaans.. teen die massa verengelsing! maak weer 1 taal van Nederlands en Afrikaans..
-
As mens seergekry het, is hierdie liedjie pragtig!!!
-
@lifestylec - ag waar wil jy wees - kan jy sing en n musiek video maak????
-
Blackjohannes,jy is fokken commin!
Dit is absoluut verbasend hoe oppervlakkig die afrikaner somtyds kan voorkom. Ek is trots afrikaans, maar dink tog ons kan met meer smaak oor sekere goed praat.
Kom ons Gebruik 'n bietjie meer takt wanneer ons kommentaar lewer oor ander mense...
lifestylec 3 years ago 14
Wow, this is an excellent song! Great work Lianie. I smaak it stukkend!
LepantoElReal 2 years ago 4