JUANITA DU PLESSIS - ENGEL VAN MY HART (Canon 5D MKII) HD
Loading...
131,884
Loading...
Top Comments
see all
All Comments (68)
-
Jy is pragtig en maak n mens trots om te se ek is n boer seun. Groete uit USA. Kom kuier bietjie hier vir ons groot asb
-
Jy ge ons sommer weer nuwe krag. Juanita, jy's die beste ;) ... goete uit Duitsland
-
Mooie krachtige stem en een mooi nummer.
-
Groete vir jou hier vanuit VSA ek hou van jou liedjie laat my baie goed voel.
-
My gunsteling, wens my vrou kon ook so mooi sing.
-
Ek hou van !!! Afghanistan.....
-
@MissQuinn77 No it is not ,not more difficult han lets say german . or dutch ,. afrikaans is almost like dutch . ..why dont you give it a try ?
-
@MissQuinn77 nee dis nie moeilik om afrikaans te praat nie
Loading...
Baie goed. Ek het jou lief Juanita.
Groete uit Duitsland
Heimdall1871 1 year ago 9
Juanita du Plessis jy maak my soo trots op ons taal jy is die beste afr sangeres in die wereld
michael4545100 1 year ago 7