Top Comments
All Comments (57)
-
LEKKER LEKKER.
-
Ke ya e rata. Kekana Day ko Pudiakgopa. I love u
-
Make me home sick , love this song xxxx
-
Kurt jy sing so mooi kom weer New Zealand toe ASB ASB ASB ASB
-
Kurt Darren Meets Tinie Tempah In Club Remix
Visit my Channel For the Remix
-
yoh! dit lyk so koel! pragtige liedjie! :) Kurt ek is lief vir jou! :D
-
Dit is sseker een van die BESTE Afrikaanse songs nog ooit!
Dit laat my so trots voel om Afrikaans te wees en laat my onse geskiedenis wardeer as ek terug kyk waar ons van daan kom en waar ons is vandag. Ek dink musiek soos die in die in die 21ste eeu is net wat die dokter voor geskryf het.
My hart gaan uit vir al julle Suid Afrikaaners wat in die buite land bly of werk. Vee julle trane af en beloof om nooit die taal op te hou praat en bly goeie Afrikaanse musiek ondersteun :-)
Lekker luister
-
happy new year everyone. Kurt for president
-
this is my wedding song, and now its nye and we singing this...boyeah kurt!!!! love from sydney, aussie.
SUID-AFRIKA julle ROCk!!! Proudly South african!!! yeah!!! moer cool song
Stashes2Ashes 2 years ago 10
Ek is bly vir jou part. ek dink Boeremeisies rock.
Michael6609 2 years ago 10