Bly by my - Gerrie Pretorius

Loading...

Sign in or sign up now!
Alert icon
Upgrade to the latest Flash Player for improved playback performance. Upgrade now or more info.
26,364
Loading...
Alert icon
Sign in or sign up now!
Alert icon

Uploaded by on Sep 4, 2008

Music video filmed for Afrikaans singer Gerrie Pretorius

Category:

Music

Tags:

License:

Standard YouTube License

Link to this comment:

Share to:

Top Comments

  • Een van die beste afrikaanse songs wat ek nog ooit gehoor het. Great Gerrie

  • klinkt goed :)

see all

All Comments (36)

Sign In or Sign Up now to post a comment!
  • You go Gerrie!!! Meer van die songs asseblief!! Dit sal altyd 'n "imprint" maak - 2de Ge Korsten! Meer asb great stuff!!! Excellent!! Dis die mooiste song wat ek in 'n baie lang tyd gehoor het - keep up the good work !! Well done!! Carry on !

    DangoJett why take the trouble even listening then - jealous perhaps could you do better? Go surf elsewhere if you don't enjoy his music other people do!

  • @DangoJett : Vir iemand wat nie kan sing nie maak hy emmers vol geld! Om sommer so iemand se karakter af te kraak gaan jou nie help nie! As jy nie van sy musiek hou nie moet dit dan nie luister nie.... so maklik as dit tog.... Daar is ander mense wat Wel van sy musiek hou en hom sal ondersteun..

  • Hy het n baie duidelike stem, alhoewel daar net n draai in sy stem is wat hy kan verleer. Dit is n bietjie lastig. Dis egter belaglik om te sê dat hy nie kan sing sing. Bles Bridges was dalk sy inspirasie, maar Bles is dood. Die grootste eer wat iemand hom kan bewys is deur sy tipe musiek voort te laat leef.

  • Wat se gemors is die?? Die man kan nie sing nie, en hy klink soos tire wat af blaas elke keer as hy 'n "r" klank maak. Dan probeer hy nog soos Bles Bridges sing. Shame Bles sal in sy graf om draai as hy hierdie gemors moet hoor!

  • Yeaah I dore him, see the new single from Jan & Anny Schilder AMOR AMOR

    The summer hit of 2011 in Holland and South Africa.

  • Haai Gerrie

    Ek is mal oor die Song! Ek dink jy het 'n 'great' stem!!! Hoop om nog baie van jou te hoor.

  • Mooi !! Weer eens wat anders dan André Hazes

  • Baie mooi

  • wow - maak my hart warm want my Gogga voel so oor my

  • Dit is so great om te weet my Gogga voel so oor my

Loading...
Alert icon
0 / 00Unsaved Playlist Return to active list
    1. Your queue is empty. Add videos to your queue using this button:
      or sign in to load a different list.
    Loading...Loading...Saving...
    • Clear all videos from this list
    • Learn more