Upload

Loading icon Loading...

This video is unavailable.

In Akkoord. 'n TV Pilot program deur Watkykjy.co.za

Sign in to YouTube

Sign in with your Google Account (YouTube, Google+, Gmail, Orkut, Picasa, or Chrome) to like ougibbons's video.

Sign in to YouTube

Sign in with your Google Account (YouTube, Google+, Gmail, Orkut, Picasa, or Chrome) to dislike ougibbons's video.

Sign in to YouTube

Sign in with your Google Account (YouTube, Google+, Gmail, Orkut, Picasa, or Chrome) to add ougibbons's video to your playlist.

Published on May 17, 2012

Ons hier by http://www.watkykjy.co.za het met 'n splinternuwe konsep opgekom vir 'n TV program wat ons aan KykNet ge-pitch het omdat meeste van hulle programme maar 'n pot kak is. Hulle was vreeslik ingenome en moerse impressed met ons voorlegging en het gereken dat dit presies is wat Afrikaanse TV nodig het. Hulle het egter 'n paar maande later hulle deuntjie verander en verskonings aangebied wat ons basies maar as "corporate red tape" beskou. Hulle het blykbaar nie vir ons 'n "timeslot" gehad nie en het ons gevra om te re-submit die volgende jaar. Hulle het intussen egter voortgegaan om kak uit te saai wat progamme soos oorgeklankte Duitse kak insluit.

Ons sal binnekort verder aan die program skiet en op ons eie onkostes en op ons eie platvorm aandbied. Dit sal nie die KykNet vibe wees soos die video hierbo nie, want nou het ons die vryheid om te doen net waddefok ons wil met kick ass kameras en 'n moerse studio.

  • Category

  • License

    Standard YouTube License

Loading icon Loading...

Loading icon Loading...

Loading icon Loading...

Loading icon Loading...

Ratings have been disabled for this video.
Rating is available when the video has been rented.
This feature is not available right now. Please try again later.

Loading icon Loading...

Loading...
Working...
to add this to Watch Later

Add to