Afrikaans - Theuns Jordaan & Juanita Du Plessis - Bring Jou Hart
Top Comments
All Comments (42)
-
i love these two performing together,,,,,,,,,,i think they are the best ,ty for posting
-
Suid Afrika se engelpaar - Dit is soo mooi ons is trots om saam met julle Suid Afrikaners genoem te word.
-
Lekker!!!!!!!!!!!! Dankie
-
Ek weet hoe jy voel mater, ek is in Irak, besig met Nagskof, hierdie musiek maak my "Homesick". dankie vir Afrikaanse musiek, en julle Afrikaanse Sangers, ons lief julle. xxxxxxx
-
Ek weet hoe jy voel mater, ek is in Irak, besig met Nagskof, hierdie musiek maak my "Homesick". dankie vir Afrikaanse musiek, en julle Afrikaanse Sangers, ons lief julle.
-
Ek sit en snik in die middel van Riyadh, Saudi Arabia en luister na ons mooi musiek...
-
elke keer kry ek hoendervleis. Die mooiste stemme ooit...
-
Juanita was the top selling artist in SA last year and you say she can't sing???? ... and I'm English and loving the Afrikaans music :)
-
Dis Afrikaanse musiek soos die wat jou na Suid-Afrika toe terug verlang!!!! Mis jou Suid-Afrika!!!!
-
die girl kan nie sin g nie maar hy laat haar goed klink!
Ek vertel julle nou, ek glo nie daar is n paarjie wat so mooi saam sing as Juanita en Theuns nie! Hou so aan julle
Pragtig verby!
bencornel21 2 years ago 19
schitterend dat "oud hollands " suid afrikaans blijft mijn hart stelen.
edexstream 2 years ago 14