In die dowwe spore sal ons weer saamloop en met elke voetspoor nuwe herrineringe maak.....'n nuwe paadjie is vir ons uitgelê in New Zealand! Mis jou my man, nie meer lank nie dan is ons weer saam! Theuns en Juanita, julle is fantasties, ons gaan julle so vreeslik mis!

naudejk 3 weeks ago
Julle is 'n geskenk van God
TheSonetp 1 month ago
Suid Afrika is opreg trots op julle. Hou aan skryf en sing.
TheSonetp 1 month ago
Spesiaal vir jou!
marietjiel 2 months ago
@Langvlegselnooi Verseker net jou opinie!
nommerasb 2 months ago
Hierdie twee se stemme gaan glad nie vir my goed saam nie. Theuns moet eerder saam met 'n soprano stem sing nie 'n alt nie.
Langvlegselnooi 6 months ago
The dark-skinned, black-haired kinders are seen in the media throughout
the world. So very politically correct.
birdman5663 11 months ago
IG BIN LOVER DU JUANITA
pieter765 11 months ago
JUANITA J RAAK BILJOENE MENSE SE HART MET JOU MUSIEK ;-)
pieter765 11 months ago 2
lekker song. Wanneer kom daar weer `n nuwe cd van Juanita uit?
casev 1 year ago