Van Coke Kartel - Skadu's Teen Die Muur
Loading...
22,234
Loading...
Top Comments
see all
All Comments (54)
-
wat `n song!!!!!!
-
Hierdie ou mag maar!
-
Ou KOOS DUP se musiek.!! Baie baie mooi.
-
Baie baie mooi song... woorde waar... 10/10 vir jou!!
-
Ek kanie verstaan waar al die haat onder sekere mense vandaan kom nie. Ons is almal Afrikaans en hierdie is 'n goeie liedjie.
-
Afrikaans word volgende jaar uit skole se ciriculum gefaseer. Ten minste het ons nog mense soos hulle en Bittereinder.
-
@sandeno Dis een van Koos duplessis se liedjie dude. Hy was een van die beste digters. Watse maatstaf gebruik jy? Of kom jy te veel in die kerk?
-
Francois laat mens weer in musiek glo.
-
Poes Cool
-
Francois van Coke is God.
Loading...
-Befokte mooi song! En aan al die wankers wat hieroor moan, ten minste doen die man iets in sy eie taal!! Wat de fok het julle al ooit vir julle taal gedoen??
acidjolly69 1 year ago 14
wow dit is echt een held :) gaaf man die zuid afrikaanse taal
getl4id 10 months ago 12