Sonja Herholdt & Simeon - Ons vlieg saam
Uploader Comments (Sonjaherholdt1a)
All Comments (36)
-
Sjoe die raak my hartsnare baie diep aan. Dit dra die emosies en liefde tussen ma en seun so mooi oor. Ek twyfel of enige ma wat nie 'n seun het nie sal twyfel oor die liefde en spesiale band wat tussen ma en seuns is. My twee seuns is my engeltjies en wat 'n spesiale geskenk van Bo.
-
pragtig om ma en seun saam te sien sing.
-
Is daar n plek waar ek die CD kan koop of bestel in die VSA?
-
Baie Dankie aan Sonja Herholdt en Simoen. Ek kon dit nie in better woorde of toonset sit nie. Ek en my Moeder geniet hierdie liedjie baie!!!!!!!! Geseend is julle!
-
Wow, dis bitter mooi
-
Baie mooi Sonja en Simeon. Dit is so waar. Erica
-
You go Sonja- meer van die tipe songs asseblief!! Pragtig jy maak sommer 'n comeback sommer beter en groter met die song - oorweeg nog asb - wat 'n mooi seun - carry on ! Pragtige song!!
-
Prachtig gezongen met veel gevoel ..... ek is ontroerd !
-
Liewe Sonja, hier uit die Middel Ooste wil ek net baie dankie se vir die pragtige lied ....baie liefde Vanda Clark
-
Die mooiste mooi. 'n Ma en haar seun. Dankie julle, gaan die CD koop.
Hierdie is pragtig ! Wanneer kom die CD uit? Dit is baie spesiaal ma en seun saam, veels geluk
poppeloppie1 1 year ago
@poppeloppie1 Dankie Poppeloppie die cd is in Musica en behoort in al die winkels te wees, maar as jy sukkel om hom te kry, bestel hom en dan stuur my 'n email na sonmusic@global.co.za. Ons sukkel met verspreiding van die cd.
Liefde
Sonja
Sonjaherholdt1a 1 year ago