Coenie De Villiers En Steve Hofmeyr - Daar's 'n Plek
Top Comments
All Comments (28)
-
Dit was regtig baie spesiaal om dit te record
Musiekante:
Johan Rautenbach, Kitaar, Corne Danhauser. Bas Kitaar en (ek) Jacques Rautenbach op Drums. My website by w w w .jacquesrautenbach .c o m
-
Ongelooflik, uit Auckland New Zealand gebore in Bloemfontein, die RSA:-)
-
Eers onlangs besef na n onderhoud op TV met Coenie wat n groot legende hy eindlik is in SA. Nederig en opreg! Steve natuurlik is n legende behalwe vir die Bloubul song is hy my favourite Afrikaanse sanger!
-
Ek was nog nooit op 'n sangfees nie en sal wat gee om so iets by te woon.......hierdie video het my dit weer laat besef hoe lief ek is vir afrikaans. Pragtig, pragtig, pragtig!
-
Amazing!
-
Ongetwyfeld een van die beste moderne afrikaanse digters. Coenie sla
an diep my broe.
-
2 favourites on 1 song, awesome!
-
@ChrisBothanz as ons gloo in ons vermoe wat God ons gee sal dit waar word, ons moet net opstaan en veg wat ons is
-
Steve.s voice is just incredible ....great to have an opportunity to listen to it in Australia ....
-
Ek kry sommer hoendervleis...
Ek wonder tog of daar nie 'n tyd eendag gaan kom dat ons almal gaan terug gaan SA toe nie. Om te gaan vat wat aan ons behoort nie!!!
ChrisBothanz 2 years ago 7
"...om weer te kan glo wat jy het is 'n gawe van Bo..."
izakskazi 2 years ago 7