Alert icon
We're changing our privacy policy. This stuff matters.  Learn more  Dismiss

Boeremusiek - Sonop Vastrap

Loading...

Sign in or sign up now!
Alert icon
Upgrade to the latest Flash Player for improved playback performance. Upgrade now or more info.
22,508
Loading...
Alert icon
Sign in or sign up now!
Alert icon

Uploaded by on Mar 18, 2008

(C&W Cooper) Oudag Boereorkes: vlnr Hannes Snyman - Ukulele, Stephaan van Zyl - Boerekonsertina, Danie Grey - konsertina, Boetie van Zyl - Kitaar, Darryl Coetzee - Kitaar, Gert Jooste - Teekasbas

Category:

Music

Tags:

License:

Standard YouTube License

  • likes, 0 dislikes

Link to this comment:

Share to:
see all

All Comments (19)

Sign In or Sign Up now to post a comment!
  • Irrrrrrrrrrrrr mense!!!!!!......hoe bruis die afrikanerbloed nou in my are!!!  laat waai meraai!!!!! Boeregroete uit LONDON UK

  • Wens ek kan iemand hier in Saskatoon Canada kry om saam met my die musiek te dans,as ek weer in SA is gaan ek dans tot die son opkom

  • Ek stem saam hier uit Cincinnati Ohio uit ook mooi bly mooi en daar is niks soos Boere musiek om die voete te laat juk nie ......BALKE TOE ....

  • Dit bly maar mooi musiek to hier in die VSA.Suid Dekota

  • Maggies maar ek mis daai musiek, die soekies en die goeie ou dae. Mis huistoe nou =(

  • So word dit gedoen manne, puik

  • Dan draai en swaai!

  • swaai en draai!!

  • Hierdie musiek breng my weerom na die tyd van my jeug.

    Eina, my ou hart wring.

  • ek hou daarvan om vir die oom te kyk wat lyk of hy hoogwater verwag. Lyk of hy dit so baie geniet soos ek doen

Loading...
Alert icon
0 / 00Unsaved Playlist Return to active list
    1. Your queue is empty. Add videos to your queue using this button:
      or sign in to load a different list.
    Loading...Loading...Saving...
    • Clear all videos from this list
    • Learn more