Hallelujah - Leon Schoeman
Top Comments
All Comments (19)
-
can you write the lyrics to this song asseblief :D
-
please write lyrics to this song ,
-
Kry sommer trane in my oe! Pragtig! Sjoe hoe mis ek Suid Afrika nou!
-
I actually never liked the legato version by the original - I like this rythm, the original legato version is slightly over-rated in so many ways. This sounds better
-
Die Afrikaanse weergawes van verskillende Afrikaanse sangers is vir my mooier as Leonard Cohen se oorsrponklike weergawes ... as iemand net vir Leon kan verduidelik wat "legato" beteken. Die verskil tussen "sang" en "praat op verskillende toonhoogtes" is die manier waarop die sangers 'n legato-sanglyn kan handhaaf. Sodra Leon dit verstaan, sal die probleme met swewende intonasie (toonhoogte-handhawing) ook verbeter!
-
Baie goed - klink uniek en baie mooi in Afrikaans.
-
ek is ook groot fan van Leonard Cohen, maar Leon, jy kan maar. Jou CD is op my wish list!
-
@twovans Its Melissa van der Spuy playing
This is better than the Leonard Cohen version even in another language
twovans 2 years ago 4
would like to see more music of you
twovans 2 years ago 2