Bobby van Jaarsveld - Spieeltjie (Music fountain music video - Silverstar / Bellagio)
Top Comments
All Comments (66)
-
@Zoobotanique miskies het sy agent gedink bobby klink beter as pieter van jaarsveld en ek stem saam
-
AWSOME EN FLIPPEN SEXY!!!!!!
-
Baie mooi song!en sexy!
-
Bobby wegedaan mooiste song ooit jy bly stunning
-
Die videos is baie nice maar hoe download 'n mens dit?
-
Kwai song luister al die afrikaanse musiek hier in Saudi arabia
-
Wow hy is soooo cute !!! My ouma het Liefling van SA na NZ toe gestuur en eks nou so inlove met Bobby van Jaarsveld :P hahaha lol !!!!
-
Ek was saam met PIETER van Jaarsveld (weet nou nog nie waar kom die "Bobby" ewe skielik vandaan nie) op skool. Hy was die arrogantste, mees pretensieuse persoon wat ek nog teëgekom het. Toe ek hom die eerste keer ontmoet en hom nie herken nie (was nie baie bekend toe nie) toe vra hy ewe selfvoldaan vir my "Hoe kan jy nie weet wie ek is nie?" Hoop maar hy het homself regtig "bekeer" soos hy in die media sê.
-
beautyifull....wens net meer mense kan na afrikaanse videos kyk....dit los mens woordeloos!!!!!!!!!!!!!!!!
-
Hey mense, kom maak 'n draai by my channel ^^ Ek's kinda a anime freak.
Thank you Wikus van de Merwe!!
logotgr 1 year ago 16
Awesome song...awesome woorde...awesome video...wat meer kan ek se...AWESOME!!!...wel gedaan Bobby...hou so aan...
francoisD100 2 years ago 10