Uploader Comments (Laedi72)
All Comments (13)
-
ag te oulik !!!!
-
Hy kan maar soveel kinders soos wat hy wil maak en he by hoeveel vrouens hy wil....hy kyk na een en elke een van hulle!!! ek love jou steve
-
go Steve!
-
ek stem saam maar hy kan wel sing......as hy die dag lus is
-
Het klinkt goed in de oren dan zuid-afrikaans!
-
steve verneuk sy vrou en doen dit al vir jarre, hy het 3 buite egtlikke kinders by 3 verskillende vrouens en julle dink hys oulik en koop cd vir julle kinders met die swakste afrikaanse taalgebruik nog ooit. jip hys die beste rol model wat daar is. word wakker mense, slaaptyd is verby.
-
Steve is seker die beste wat ons hier het. Ons is trots op jou steve. Hou so aan. Waarmaaker cd is briljant.
-
ek sien my twee dogtertjies het die song geniet hoop nie hul besluit nou om meel rond te gooi.ek het dit nou ook baie geniet
-
harika bir şarkı
-
ek moet sê steve kan enige musiek sing, gaan groot steve ons is trots op jou mense in australia



...of biltong!
morgan22k 4 years ago
lol....
ek sou sê...eerder Melktert!!! (dit mors meer) :P
Laedi72 4 years ago