Staan My By - Radio Kalahari Orkes
Loading...
64,394
Loading...
Uploader Comments (altdan)
Top Comments
-
Lekkerder en mooier nog hier uit Kanada
-
Ongelooflik! Kom asseblief weer 'n slag Strand toe met hierdie fantastiese album.
see all
All Comments (86)
-
South African Boers, don't give up, such as us Mexican Criollos haven't!
-
Great musiek!!
-
Great song, but what is it all about? Could someone give me an English translation?
-
Lirieke (1ste deel) O die winter wind Wat oor ons wêreld waai En die donker stêr Wat in die hemel draai En ʻn teken langs die pad Wat vorentoe bedui Hier eindig al jou drome Hier kom jy nooit verby En jy besef terdee Jou laaste kans verdwyn Want jou gees is moeg En jou liggaam pyn Dan kom ek vir jou haal Dan kom ek vir jou sê My vriend, o my vriend Ons moet nooit gaan lê Tot die bitter end Tot die son uitbrand Tot die see opdroog Anderkant die verste anderkant
-
Al staan ek alleen Sal ek nooit gaan lê Ek sal steeds hier staan Vir jou die waarheid sê Staan my by, my bra, staan my by, my bra Skouer aan skouer Sy aan sy Ek sien, ek sien, Ek sien die verste anderkant Hier kom ek vir jou haal Hier kom ek vir jou sê Ek sê nee, nee, nee Ons sal nooit gaan lê
-
O die winter wind Wat oor ons wêreld waai En die donker stêr Wat in die hemel draai En ʻn teken langs die pad Wat vorentoe bedui Hier eindig al jou drome Hier kom jy nooit verby En jy besef terdee Jou laaste kans verdwyn Want jou gees is moeg En jou liggaam pyn Dan kom ek vir jou haal Dan kom ek vir jou sê My vriend, o my vriend Ons moet nooit gaan lê Tot die bitter end Tot die son uitbrand Tot die see opdroog Anderkant die verste anderkant
-
Skitterend. Watter pragtige koordinasie tussen stemme en woorde. Sterk boodskap.
-
Awsome awsome awsome - dis fokken brilliant.
-
Fok my julle is excellent. Ian jy is excellent!
Loading...
Wie het dit oorspronklik geskryf?
marcelventer 1 year ago
@marcelventer Rian Malan
altdan 1 year ago
@altdan Dankie! Is dit die ander dude wat ook in die video is? Nie Ian of Chris nie.
marcelventer 1 year ago
@marcelventer Ja, jy het dit reg - hy skryf baie van RKO se Liedtjies.
altdan 1 year ago