Rudi & Corlea - As ek sing
Top Comments
All Comments (106)
-
ek besef dis vir 'n mens verhouding geskryf, maar toe ek dit vanoggend hoor het ek krokodil trane getjank oor my hond wat onlangs gesterf het ... "somtyds is die tyd net te kort ... as ek sing, sing ek vir jou! want my hart verlang na jou ... "
-
so mooi. betowerend!
-
dit afrikaanse kunstenaars op'n best , ek kan nie genoed van hierdie leidjies kry nie , dankie om dit met ons te deel
-
@230323031p ek stem saam met jou ,dit is flippen mooi
-
@230323031p ek stem saam met jou , hulle is flippen goed,
-
WIE WAT DIT SAL LUISTER SAL WEET WAT WARE MUSIEK IS
-
Aftikaans is maar altyd TOPS!!
-
Wow wow wow !!! Dis nou puik gehalte Afrikaanse musiek ! Die melodie, die woorde, alles is hoendervleis-mooi !
-
Ze kunnen veel meer centjes verdienen als ze zn liedje zingen in het Nederlands
wat kleine aanpassingen in de taal.
-
Grandioos met zoveel gevoel gezongen
The most passionate language in the world - Afrikaans!!!! One of 11 official languages in South Africa.
heleneblackie 2 years ago 20
I never in my life thought a Afrikaans production could be this beautiful.....It is beyond expectation and the song addresses every emotion in my deepest being!!! It is breathtakingly beautiful and it feels like you surrounded by angels listening to the Angelic voices of this two remarkable artists!!!
NictheEagle 1 year ago 17