Steve Hofmeyr - Agter elke man
Top Comments
All Comments (71)
-
Vat die lied my nou terug.Steve jou musiek is DIE BESTE.Nou moet jy net n slag vir n ander span skreeu(STORMERS). Nichol van Brackenfell,Kaapstad,MY SUID AFRIKA
-
yep ek stem saam, dis maar lonely hier in Australia sonder Steve
-
@lb7706 Ons mense kon dit een keer doen, hoekom nie weer nie? Almal moet net saam staan. Dis hartseer om te kyk wat met ons mooi land gebeur.
-
oh my... the memories! what brilliant TV this was.. As for Steve.. my oh my :)
-
@elizabethfourie hola amiga,que haces en peru?laat weet as jy eendag argentinie toe kom,ek woon hier sedert 1992
-
Meisies in Triomf ....het tog en darem lekker gevry ....mooi, opreg en so menslik ....nie soos ons snobs in northcliff nie ...... aai maak my verlang ..... :)
-
Ek sal altyd agter elke man onthou al was ek net een tiener van so om en by twaalf of dertien. Gaan so aan met jou musiek. Steve fan vanaf Peru, Suid America
-
Goeie ou dae! Steve, jy rock!
-
@SlightlyWetFart - Ja boet, vra dit. Dit maak 'n ou kwaad dat ons mense geveg het vir 'n wonderlike land, en nou is dit wat dit is, hoe sal ons dit tog weer reg maak met die klomp wat nou die land bestuur? Staan ons nog 'n kans?
ai,, om agter elke man op n klein skotse eiland te hoor maak dat ek wil terug swem SA toe. daar is musiek wat altyd by n mens sal bly.
steve fan in skotland,,
jipakie 3 years ago 16
die lied reminds me of the good old south africa ,i would like to remember it as it was,and not think bout the way it is now
gatHOBO 3 years ago 13