Inderdaad 'n naweek wat lewens verander het. Ek voel jammer vir die mans wat dit gemis het.
jkattp1 3 years ago
AMEN! AMEN! AMEN!
Ek was daar en dit was 'n Legendary en Great Naweek,God is aan die beweeg,met 60 000 AMADOTA wat gereed staan om die stryd saam met Hom die Ewige Hemelkoning aan te durf.
Schwarley 3 years ago
Ek het nog nooit in my lewe so lekker gesing
soos die Saterdag van die naweek nie, ek het nie eers gaan ry staan vir kos nie !
Mat 4:4 and ,... Man shall not live by bread alone but by every word that proceedeth out of the mouth of God.
God Bless !
ghostcartoons 3 years ago
Dankie Rudi! Ek's ene hoendervleis!!!
Ryperd007 3 years ago
Waardeer dit. Dit was darem een van die beste naweke van my lewe. Lekker dag en GOD Bless
Rudi022 3 years ago