Onthou julle..dis Skotland. Hier drink die babas pints in plaas van moedersmelk om te voorkom dat hulle alkoliste word as hulle groot is. Teen daardie tyd is hulle al gewoond aan bier en dan affekteer dit hulle nie.
kry hier foster wat n liter is, meeste bier hier proe soos p%@ drink meestal kanadese, mexikaanse(corona) of hollandse(amsstel) bier, maar na 6 klein biere wil ek slaap
arme suster jy kan sien sy was vermaan om stil te sit,en boonop was die aandag op die broer
charlesnor1965 2 years ago
Onthou julle..dis Skotland. Hier drink die babas pints in plaas van moedersmelk om te voorkom dat hulle alkoliste word as hulle groot is. Teen daardie tyd is hulle al gewoond aan bier en dan affekteer dit hulle nie.
icyhotwitch 3 years ago
as die ma genoeg suip,gee hulle borste cape velvet cream?¿
charlesnor1965 3 years ago
dis hoe ek lyk na 12 biere
cvdwalt2000 3 years ago
12 slukke?¿ het julle daar ook bier in liter bottels?¿